TV Shows

Local Music Development Initiative

brought to you by:

Garden Route TV - In Lewende Lywe

and Alive Life Entertainment

Coaches


from left - Karen Kretschmer - Stef Kruger - Maritza

In Lewende Lywe is 'n televisie reeks geskiet in Grootbrak, Tuin Roete, Suid Afrika


Die konsep agter die reeks is om lokale talent die kans te gee om op televisie verskyn sonder die spanning van 'n kompetisie. 


Reeks is vervaardig deur Barend Fourie van BAKGAT TV. 

Epos: info@bakgattv.co.za

Web blad: www.bakgattv.co.za 


Spesiale dank aan DE DEKKE restaurant vir die gebruik van die saal


AANBIEDER

Pieter Mohr


AFRIGTERS

Stef Kruger

Maritza

Karen Kretschmer


TEMA LIED SKRYWER 

Vernon Barnard

079 746 5688


TEMA LIED OPNAME

Vernon Barnard

079 746 5688


KAMERAS

Chris Corbet

Barend Fourie


KLANK 

Janine Fourie

Pieter Mohr


BELIGTING EN VERHOOG VERVAARDIGING

Abel Fourie


SPYSENIERING

Corrie Fourie


STEL ONTWERP

Barend Fourie


TALENTE ORGANISERING

Abel Fourie

Corrie Fourie


LEWENDIGE BEELDMENG

Barend Fourie


VIDEO PRODUKSIE

Gatskuur TV Produksies

(gatskuurtv@gmail.com)

vir Garden Route TV



KUNSTENAAR BESPREKINGS

Alive Live Entertainment

073 056 0662

Share by: